Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan

28 January @ 7:00 pm - 8:00 pm

  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Kom klink ‘n glasie in Duitsland »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch beplan ‘n virtuele byeenkoms vir ons alumni in Ierland op Donderdag 28 Januarie en ons wil jou graag daar sien. Ons hoop om daardie unieke Matie-gees by hierdie aanlyn geleentheid ten toon te stel.

Ons hou daarvan om met Maties regoor Ierland in verbinding te tree, en ons verwelkom die geleentheid om jou meer te vertel van ons strewe om ‘n sterker Maties-gemeenskap te bou en hoe jy betrokke kan raak.

Sal jy by ons aansluit?

RSVP: Stuur ‘n e-pos aan darrynh@sun.ac.za indien jy by ons wil aansluit teen Donderdag 21 Januarie 2021
Tyd: 19:00 to 20:00
Plek: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)

Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
28 January
Time:
7:00 pm - 8:00 pm
  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Kom klink ‘n glasie in Duitsland »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter