Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

#SWAN: Koffie, koek en geselskap

28 November 2020 @ 9:00 am - 10:15 am

  • « Soeklig val op Namibië se ekonomie
  • Konvokasie gaan aanlyn »

Ons nooi jou om aan te sluit by mede-alumnae in Ierland vir die bekendstelling van die Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (in Engels SWAN) in jou omgewing.

SWAN is daarop gemik om vroue-gradueerdes bymekaar te bring deur mentorskapprogramme, leierskapopleiding, rondetafelbesprekings en nog vele meer. Die doel is om netwerkvorming tussen Matie-vroue uit verskillende agtergronde en bedrywe regoor die wêreld moontlik te maak — en natuurlik wil ons ook pret hê!

Ons gaste by hierdie geleentheid is die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Ierland, Haar Eksellensie Yolisa Maya, en ons SWAN-leier in Dublin, Michelle O’Donovan.

Wanneer: Saterdag 28 November 2020
Tyd: 09:00 – 10:15 (GMT)
Plek: Aanlyn
Weens COVID-19-regulasies word hierdie geleentheid op die aanlyn platform Microsoft Teams aangebied. Jy hoef nie Microsoft Teams te hê om deel te neem nie. Die skakel na die geleentheid sal jou die opsie gee om aanlyn via ‘n webblaaier aan te sluit.)

(Die skakel na die geleentheid sal op Vrydag 27 November per e-pos gestuur word.)

RSVP: Stuur ‘n e-pos na darrynh@sun.ac.za om te RSVP teen Woensdag 25 November 2020.

Indien jy alumnae ken wat nie ons uitnodigings ontvang nie, deel gerus hierdie uitnodiging en vra dat hulle ‘n e-pos na darrynh@sun.ac.za stuur om by toekomstige uitnodigingslyste gevoeg te word.

Ons sien daarna uit om jou by hierdie aanlyn geleentheid te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
28 November 2020
Time:
9:00 am - 10:15 am
  • « Soeklig val op Namibië se ekonomie
  • Konvokasie gaan aanlyn »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter