Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Span ondernemingsgees in

18 August 2020 @ 2:00 pm - 3:00 pm

  • « Meer as ’n koppie rooibostee. . .
  • Maties Rugby Virtuele bespreking »

Entrepreneurskap en ondernemingsgees floreer gewoonlik tydens krisistye en lei tot nuwe oplossings en innovasies, wat samelewings vir ewig verander.

Die wêreldwye COVID-19-pandemie waarmee ons tans worstel, is geen uitsondering nie en lewer talle innovasies, asook tegnologiese vooruitgang, wat nuwe geleenthede vir entrepreneurs skep.

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge by die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou om deel te neem aan ‘n aanlyn webinaar met die hoof uitvoerende beampte van die US se The Launchlab, Josh Romisher, waartydens hy oor die onderwerp ‘Entrepreneurial Mindsets for the New Normal: How we can Use Entrepreneurial Techniques to Thrive in the New Post COVID-19 World Order’ gaan gesels.

Meer oor Josh:
Voordat hy by die US aangesluit het, het Josh vir meer as ses jaar in die Afrika sonkragsektor gewerk as die voormalige finansiële hoof van Fenix International en vise-president van korporatiewe finansies by ZOLA Electric. Hy is ‘n entrepreneur met ‘n wye verskeidenheid ondernemings, waaronder ‘n boetiek-beleggingsbank in New York, ‘n jong opkomende sonbesproeiingsmaatskappy in Indië, en bevrore yoghurt-franchise in San Francisco.

Sy missie om impak op skaal en passie vir die omgewing te skep, het hom na die verspreide sonkragsektor in Afrika gelei. Hy wil graag hardwerkende mense regoor die wêreld die platform bied om hul vaardighede te gebruik om positiewe sosiale verandering te beïnvloed.

Josh het ‘n Meestersgraad in Bestuur aan die Universiteit van Stanford Graduate School of Business behaal. Hy het ook ‘n geoktrooieerde finansiële ontlederaanwysing.

Datum: Dinsdag 18 Augustus 2020
Tyd: 13:00 – 14:00 BST
RSVP: Stuur jou versoek aan darrynh@sun.ac.za teen Donderdag 13 Augustus.
‘n Kalender-uitnodiging word aan jou gestuur by ontvangs van jou RSVP.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
18 August 2020
Time:
2:00 pm - 3:00 pm
  • « Meer as ’n koppie rooibostee. . .
  • Maties Rugby Virtuele bespreking »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter