Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Science Café gaan aanlyn

11 June 2020 @ 6:00 pm - 7:00 pm

  • « Aanlyn met prof Stan du Pless
  • Aanlyn met Joshua Romisher »

Science Café Stellenbosch gaan aanlyn met ‘n praatjie deur prof. Juliet Pulliam, ‘n spesialis in die modellering van aansteeklike siektes.

Prof. Pulliam is ook lid van die konsortium spesialiste wat deur die Nasionale Instituut vir Aansteeklike Siektes byeengeroep is om die Regering en die Departement van Gesondheid te ondersteun met weeklikse verslae oor die vordering van die KOVID-19 pandemie in Suid-Afrika.

In haar praatjie sal Prof. Pulliam ‘n oorsig gee van hoe modelle gebruik kan word om “nuwe” siektes wat onder mense te voorskyn kom, beter te verstaan, asook die tekortkominge daarvan. Sy gaan spesifiek verwys na modelleringsresultate vir KOVID-19 in Suid-Afrika.

Prof. Mike Cherry, professor in Dierkunde aan die US en voormalige hoofredakteur van die South African Journal of Science, sal die gesprek lei.

Datum: Donderdag 11 Junie 2020
Tyd: 18:00-19:00
Stuur ‘n e-pos aan sciencecafe@sun.ac.za om te RSVP. Sodra ons jou e-pos ontvang, stuur ons ‘n e-pos met die huisreëls asook ‘n skakel om aan die gesprek deel te neem.

Meer oor die spreker
Prof. Pulliam is direkteur van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Analise (SACEMA), ‘n DWI/NNS Sentrum van Uitnemendheid wat by die Universiteit Stellenbosch gehuisves word. Haar navorsing fokus op die toepassing van wiskundige modelle op vraagstukke in die epidemiologie van aansteeklike siektes, veral in omgewings met beperkte hulpbronne. Tot dusver het die meeste van haar werk gefokus op soönotiese infeksies en vektor-oordraagbare infeksies. Dit sluit o.a. die Nipah-, Japanese enkefalitis-, Knokkelkoors-, en Ebola-virusse in. Sy het ‘n PhD-graad in Ekologie en Evolusionêre Biologie aan die Princeton Universiteit verwerf. Voordat sy in in 2016 by SACEMA aangesluit het, was sy werksaam by die Universiteit van Florida, waar sy vanaf 2012 tot 2016 ook die eerste direkteur was van die Internasionale Klinieke-program wat gefokus het op die dinamika en data van aansteeklike siektes (ICI3D).

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
11 June 2020
Time:
6:00 pm - 7:00 pm
  • « Aanlyn met prof Stan du Pless
  • Aanlyn met Joshua Romisher »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter