Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Russel Botman-gedenklesing

19 October 2020 @ 7:00 pm - 8:30 pm

  • « Soeklig val op expat-belasting
  • Kom klink ‘n glasie in Duitsland »

Jy word uitgenooi na die jaarlikse Russel Botman-gedenklesing ter viering van die lewe van prof Hayman Russel Botman en sy visie vir Teologiese Geregtigheid. Die onderwerp van vanjaar se lesing is “Geloofsdiversiteit as Sosiale Geregtigheid: ‘n Intergeloof-pedagogie van hoop tydens die COVID-19-pandemie.”

Die jaarlikse Russel Botman-gedenklesing word aangebied deur die Fakulteit Teologie in samewerking met die Kuratoria van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika en die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, asook die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie.

Datum: Maandag, 19 Oktober 2020
Tyd: 19:00
Plek: Aanlyn (MS Teams)
Spreker: Prof Xolile Simon, Professor van Missiologie by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch
Respons: Ashwin Afrikanus Thyssen, PhD-kandidaat en tutor, Departement van Sistematiese Teologie en Ekklesiologie, Universiteit Stellenbosch
RSVP: Stuur ‘n e-pos aan alumni@sun.ac.za teen Donderdag, 15 Oktober 2020
(Die skakel na die geleentheid sal op Vrydag, 16 Oktober 2020 per e-pos gestuur word.)

Ook op die program:

  • Ontmoet die ontvangers van die Russel Botman-beursfonds vir 2020.

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
19 October 2020
Time:
7:00 pm - 8:30 pm
  • « Soeklig val op expat-belasting
  • Kom klink ‘n glasie in Duitsland »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter