Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Alumni-gebeure gekanselleer of uitgestel weens COVID-19-pandemie

26 May 2020 @ 6:30 pm - 29 May 2020 @ 9:00 pm

  • « Alumni-gebeure gekanselleer of uitgestel weens COVID-19-pandemie
  • Aanlyn met Steph du Toit »

Na die onlangse besluit van die Universiteit Stellenbosch om alle geleenthede, konferensies en nie-noodsaaklike reise te kanselleer of uit te stel, en president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die coronavirus nou ‘n nasionale ramp is, het die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge besluit dat geen alumni-geleenthede tussen 18 Maart en 30 Junie 2020 gehou sal word nie.

Ons glo dat elkeen van ons die verantwoordelikheid het om mekaar te beskerm, want die COVID-19-pandemie is ‘n mediese krisis wat ons almal raak. Stel asseblief jou welstand en ander s’n voorop en moenie onnodige risiko’s neem nie.

Volg ons gerus op sosiale media waar ons hoop om meer virtuele toere en geleenthede in die komende maande met jou te deel.

Alumni-betrekkinge en fondswerwingsbedrywighede sal, na die beste van ons vermoë, op ‘n afstand voortgaan. Kontak ons gerus via e-pos by alumni@sun.ac.za met enige vrae of navrae.

Dankie vir jou geduld en toewyding. Ons waardeer jou volgehoue ondersteuning.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Start:
26 May 2020 @ 6:30 pm
End:
29 May 2020 @ 9:00 pm
  • « Alumni-gebeure gekanselleer of uitgestel weens COVID-19-pandemie
  • Aanlyn met Steph du Toit »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter