Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Netwerk in Europa

23 February @ 7:00 pm - 8:15 pm

  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Covid-19: Entstowwe gesprek »
Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou uit om te kom inloer, saam ‘n drankie te geniet, en inspirasie en insig uit ons Maties-netwerk te put by ‘n aanlyn netwerkgeleentheid op Dinsdag 23 Februarie. ‘n Bespreking getiteld Why waste a good conflict? word gelei deur Barney Jordaan, Matie-alumnus en professor aan die Vlerick-besigheidskool.
In vandag se onsekere, onstuimige en toenemend interafhanklike sakewêreld is die risiko van konflik binne organisasies of dat spanne disfunksioneel kan raak, waarskynlik hoër as ooit tevore. Organisatoriese konflikwysheid en individuele konflikleierskapsvaardighede word dus van kritiese belang vir organisatoriese effektiwiteit en individuele welstand. Die voordele hiervan kan ook ‘n groter rippeleffek op die samelewing hê.
Sluit aan by ons wegbreeksessies waar ons verskeie bekendstellings sal doen, die onderwerp sal bespreek, ons onderskeie netwerke sal uitbrei en ook ons tyd saam sal geniet.
Datum: Dinsdag 23 Februarie 2021
Tyd: 19:00 tot 20:15 CET
Plek: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel sal twee dae voor die geleentheid per e-pos gestuur word.)
RSVP: Rig asb jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za om te RSVP teen Dinsdag 16 Februarie 2021.
Ons sien uit daarna om jou by hierdie virtuele byeenkoms te sien.
+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
23 February
Time:
7:00 pm - 8:15 pm
  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Covid-19: Entstowwe gesprek »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter