Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Meer as ’n koppie rooibostee. . .

13 August 2020 @ 1:00 pm - 2:00 pm

  • « Voedselstelsels in krisistye
  • Span ondernemingsgees in »

Die Fakulteit AgriWetenskappe nooi jou vriendelik uit na ons Vrouedag-alumni-geleentheid. Sluit gerus by ons aan vir ‘n interessante aanlyngesprek op Donderdag, 13 Augustus 2020.

Ons gasspreker is Matie-alumna Lize du Preez (née Mouton), die Bemarkingsdirekteur van Carmién Tea. Haar onderwerp: Meer as ‘n koppie rooibostee. Lize gesels oor die heilsaamheid van rooibostee en bespreek die jongste gesondheidsnavorsing oor hierdie onderwerp.

Datum: Donderdag 13 Augustus 2020
Tyd: 13:00 (SAST)
Plek: In die gemak van jou eie huis
RSVP: E-pos vir cbruce@sun.ac.za.
‘n Skakel na die geleentheid, tesame met die huisreëls, word aan jou gestuur by ontvangs van jou RSVP.

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom!

Meer oor Lize du Preez

Lize werk sedert 2011 by Carmién Tea. Haar verantwoordelikhede strek oor alle departemente, maar fokus op die onderskeie aspekte van handelsmerkbou, bemarking en verpakte uitvoertee. Afgesien van die bestuur van die Carmién Tea-handelsmerk, stel Lize en haar span ook die Lize Mouton Collection-handelsmerk bekend in 2018.

Lize is ‘n trotse Matie. Sy verwerf ‘n BA in Sosio-informatika en ‘n nagraadse diploma in bemarking aan die Universiteit Stellenbosch. Daarna behaal sy ‘n nagraadse diploma in bemarking en advertensie by Red & Yellow, ‘n finansiële bestuurskursus aan die UK se nagraadse sakeskool, en ‘n Magister in Bedryfsadministrasie aan die Gordon Institute of Business Science-sakeskool aan die Universiteit van Pretoria.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
13 August 2020
Time:
1:00 pm - 2:00 pm
  • « Voedselstelsels in krisistye
  • Span ondernemingsgees in »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter