Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties Rugby Virtuele bespreking

25 August 2020 @ 6:30 pm - 7:30 pm

  • « Span ondernemingsgees in
  • SWAN: Jy word uitgenooi »

Maties Rugby Club en die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou graag uit na ‘n aanlyn gesprek met ‘n paar van ons voormalige Maties Rugby-sterre wat almal sukses op, sowel as van die veld behaal het.

Sluit gerus aan by Schalk Burger, Morgan Newman, Chris Norton, Craig Barry en Sam Mabombo waar hulle staaljies uit hul rugby-dae met ons almal gaan deel.

Hierdie aanlyn gesprek sal plaasvind onder die wakende oog van ons fasiliteerder, Matie-alumnus en skrumskakel, Neil de Kock.

Wanneer: Dinsdag 25 Augustus 2020
Afskop: 18:30
Eindfluitjie: 19:30
Plek: Aanlyn
RSVP: Stuur ‘n e-pos na alumni@sun.ac.za teen Maandag 24 Augustus 2020.

(‘n Skakel na die geleentheid, tesame met die huisreëls word aan jou gestuur by ontvangs van jou RSVP.)

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom!

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
25 August 2020
Time:
6:30 pm - 7:30 pm
  • « Span ondernemingsgees in
  • SWAN: Jy word uitgenooi »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter