Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

In gesprek met Barney Jordaan

24 March @ 2:00 pm - 3:00 pm

  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch nooi jou uit om inspirasie en insig uit ons Maties-netwerk te put by ʼn aanlyn geleentheid op Woensdag 24 Maart. ʼn Bespreking getiteld Why waste a good conflict? word gelei deur Barney Jordaan, Matie-alumnus en professor aan die Vlerick-besigheidskool.

In vandag se onsekere, onstuimige en toenemend interafhanklike sakewêreld is die risiko van konflik binne organisasies of dat spanne disfunksioneel kan raak, waarskynlik hoër as ooit tevore. Organisatoriese konflikwysheid en individuele konflikleierskapsvaardighede word dus van kritiese belang vir organisatoriese doeltreffendheid en individuele welstand. Die voordele hiervan kan ook ‘n groter rippeleffek op die samelewing hê.

Sluit gerus by ons aan vir hierdie bespreking.

Datum: Woensdag 24 Maart 2021
Tyd: 13:00 tot 14:00
Plek: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel sal twee dae voor die geleentheid per e-pos gestuur word.)
RSVP: Rig asb ‘n e-pos aan alisonapril@sun.ac.za  om te RSVP teen Vrydag 19 Maart 2021.

Ons sien uit daarna om jou by hierdie aanlyn geleentheid te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
24 March
Time:
2:00 pm - 3:00 pm
  • « Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
  • Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter