Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aanlyn met Joshua Romisher

29 June 2020 @ 6:00 pm - 7:00 pm

  • « Science Café gaan aanlyn
  • Middagetekonsert met Niel du Preez »

Groete vanaf Stellenbosch.

Dit is voorwaar ongekende tye en die onderskeie lande se inperkings as gevolg van die COVID-19-pandemie het daartoe gelei dat ons almal moes besin oor hoe ons saam as Maties en vriende van die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe kan beweeg.

Ons persoonlike geleenthede wat vir Noord-Amerika geskeduleer is, is vir die res van 2020 ingekort, maar ons is verheug om jou na ‘n aanlyn webinar te nooi. Ons wil graag kontak met jou behou, al is dit ook in die digitale spasie, want jy het die US help vorm en sy reputasie as ‘n wêreldklas- akademiese instelling help vestig.

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, nooi jou dus om deel te neem aan ‘n webinar getiteld: ‘Entrepreneurial Mindsets for the New Normal: How we can use entrepreneurial techniques to thrive in the new post COVID-19 world order’.

Hierdie webinar word gelei deur Joshua Romisher, die hoof uitvoerende beampte van die LaunchLab. Prof Wim De Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, sal op sy beurt vertel hoe die Universiteit die COVID-19 uitdagings aanspreek.

Datum: Maandag 29 Junie 2020
Tyd: 09:00 (PST); 12:00 (EST); 18:00 (SAST)
RSVP: Klik hier om te RSVP.

Klik hier om die sessie via Microsoft Teams by te woon.

Sprekers: Joshua Romisher, hoof uitvoerende beampte, LaunchLab en Prof Wim de Villiers, US- Rektor en Visekanselier

Rig enige navrae oor hierdie geleentheid aan Randall Adams by adamsr@sun.a.za.

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom!

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
29 June 2020
Time:
6:00 pm - 7:00 pm
  • « Science Café gaan aanlyn
  • Middagetekonsert met Niel du Preez »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter