Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aanlyn met dr Nicol van Dyk

9 July 2020 @ 1:30 pm - 2:30 pm

  • « Aanlyn met Renata Schoeman
  • Aanlyn met Lauren Stewart Tack »

Die Dublin Maties Hub nooi jou, mede-Maties en Dubliners, uit na ‘n aanlyn bespreking met dr Nicol van Dyk, beampte vir beseringstoesig en mediese navorsing, by die Ierse Rugbyunie (IRFU).

COVID-19 het ‘n geweldige invloed op spansport gehad deur die opskorting daarvan tydens die wêreldwye inperkingstydperk, asook wat die toekoms betref namate spansport hervat word in pas met nuwe regulasies om die spelers sowel as die publiek te beskerm.

Die Bundesliga is een van die eerste professionele ligas wat wedstryde ná die inperkingstaat hervat het. Dié liga het ‘n toename van 33% in spelerbeserings aangeteken vanweë ‘n beperkte of hersiene oefenprogram as gevolg van COVID-19.

Ons gesels met Nicol oor die onderwerp “Voorkoming van beserings: Strategieë vir risikoverligting namate professionele sportsoorte die ‘nuwe normaal’ betree” en die maatreëls wat geïmplementeer kan word om beserings in professionele sportsoorte, en vir jou daar by die huis, te verminder.

Datum: Donderdag 9 Julie 2020
Tyd: 12:30 — 13:30 (Gekoördineerde Universele Tyd [UTC]+1)
Plek: Aanlyn
Waar: Aanlyn (‘n Skakel na die uitvoering, tesame met die huisreëls, word aan jou gestuur by ontvangs van jou RSVP)
RSVP: E-pos vir darrynh@sun.ac.za teen 7 Julie 2020.

Meer oor dr Nicol van Dyk

Nicol van Dyk is ‘n kliniese navorser en fisioterapeut. Hy beklee tans die posisie van beampte vir beseringstoesig en mediese navorsing by die Ierse Rugbyunie. In 2005 behaal hy ‘n BSc in fisioterapie aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy ook ‘n MSc in ortopediese manipulatiewe terapie in 2010 voltooi. Nadat hy in verskeie sportomgewings gewerk het, waaronder atletiek, rugby en sokker, sluit hy by die Instituut vir Sportwetenskap van Suid-Afrika aan, voordat hy in 2013 na Doha, Katar, verhuis om by die Aspetar Orthopedic and Sports Medicine Hospital te begin werk. In 2018 voltooi Nicol sy PhD in gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Gent, België, onder die titel “Risikofaktore vir agterdyspierbeserings by professionele voetbalspelers”. Nicol is ‘n adjunkredakteur en redaksielid van die British Journal of Sports Medicine (BJSM) en dien in die navorsingsadviesgroep vir Cirque du Soleil. Hy is entoesiasties oor die ontwikkeling van nuwe platforms vir die deel van wetenskaplike bewyse en navorsingskennis.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
9 July 2020
Time:
1:30 pm - 2:30 pm
  • « Aanlyn met Renata Schoeman
  • Aanlyn met Lauren Stewart Tack »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter