Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Loading Events

« All Events

Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan

27 January @ 7:00 pm - 28 January @ 8:00 pm

  • « Maties-wynklub: Spesiale wynproe-ervaring voor Kersfees
  • Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch beplan ‘n virtuele byeenkoms vir ons alumni in Luxemourg op Woensdag 27 Januarie en op Donderdag 28 Januarie en ons wil jou graag daar sien. Ons hoop om daardie unieke Matie-gees by hierdie aanlyn geleentheid ten toon te stel.

Ons hou daarvan om met Maties regoor Europa in verbinding te tree, en ons verwelkom die geleentheid om jou meer te vertel van ons strewe om ‘n sterker Maties-gemeenskap te bou en hoe jy betrokke kan raak.

Ons bied jou twee geleenthede om met Maties in jou omgewing kontak te maak. Sal jy by ons aansluit?

RSVP: Rig asb jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za vir Woensdag 27 Januarie 2021 of vir Donderdag 28 Januarie 2021
RSVP-sperdatum: Donderdag 21 Januarie 2021
Tyd: 19:00 to 20:00
Plek: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)
Kalender: KLIK HIER om hierdie geleentheid by jou kalender te voeg of KLIK HIER vir Donderdag 28 Januarie 2021 .

Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Start:
27 January @ 7:00 pm
End:
28 January @ 8:00 pm
  • « Maties-wynklub: Spesiale wynproe-ervaring voor Kersfees
  • Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan »
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter