Archives

Maties in Stuttgart

Begin die nuwe jaar op ‘n hoë noot! Ons kondig aan dat die Universiteit Stellenbosch se Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge Afdeling in Januarie 2020 in Duitsland en België besoek gaan aflê en ons wil graag hê dat jy by ons kom aansluit. Jy word uitgenooi na ‘n informele netwerkgeleentheid met mede-alumni in Stuttgart. Jy sal ook …

Maties in Stuttgart Read More »

Maties in Ghent

Sluit by ons aan op Woensdag 22 Januarie 2020 in Ghent. Ons gasspreker is prof Barney Jordaan, US-alumnus en professor aan die Vlerick School of Business, wat ‘n praatjie sal lewer met die onderwerp: “Lessons in negotiation from The Godfather”. Rig asb jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za teen Woensdag 15 Januarie indien jy die geleentheid wil …

Maties in Ghent Read More »

Maties in Oslo

Kom sluit gerus by ons aan! Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Dinsdag 4 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Oslo waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die onderstaande geleentheid te …

Maties in Oslo Read More »

Maties in Stockholm

Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Woensdag 5 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Stockholm aan waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die onderstaande geleentheid te verwelkom. Stockholm, Swede Wanneer: Woensdag …

Maties in Stockholm Read More »

Maties in Kopenhagen

Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Donderdag 6 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Kopenhagen waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die onderstaande geleentheid te verwelkom. Kopenhagen, Denemarke Wanneer: Donderdag, 6 …

Maties in Kopenhagen Read More »

Maties in Amsterdam

Beste Alum Kom sluit gerus by ons aan! Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Donderdag 13 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Amsterdam, waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die geleentheid …

Maties in Amsterdam Read More »

Sluit by ons aan in Bern

Kom sluit gerus by ons aan! Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Woensdag 19 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Bern, waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die onderstaande geleentheid te …

Sluit by ons aan in Bern Read More »

Gaslesing: Vroue in Sportleierskap

Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap bied op Donderdagaand, 20 Februarie 2020, ‘n gaslesing onder die tema “Vroue en Suksesvolle Leierskap in Sport” aan. Die verrigtinge begin om 18:30 en die gasspreker is me. Dagmar Freitag, lid van die Duitse parlement asook voorsitter van die Duitse Sportkomitee. Na afloop van die lesing sal daar ‘n …

Gaslesing: Vroue in Sportleierskap Read More »

Dagbreek Straatmyl

In 2020 word die Straatmyl vir die 10de keer aangebied! Die eerste Dagbreek Straatmyl het in 2011 ter ere van alumnus De Villiers Lamprecht plaasgevind. Hy was die eerste Suid Afrikaanse atleet om ‘n droommyl (die myl onder 4 minute) te hardloop. Dié geskiedkundige wedloop het op 13 November 1964 op Coetzenburg in Stellenbosch plaasgevind. …

Dagbreek Straatmyl Read More »