Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English

Sluit aan by die Breedevallei se US-alumni-hub

Hierdie uitnodiging word gerig aan, maar is nie uitsluitlik vir, alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) in die Breedevallei en omgewing – van Tulbagh tot Bonnievale en dit is ‘n uitnodiging om aan te sluit en deel te neem aan die ontwikkeling van ons nuwe alumni-hub.

Ons weet die US erken en waardeer die bydrae wat alle US-alumni tot die samelewing lewer, en ons waardeer die vriendskappe en lewensvaardighede wat ons as Maties opgebou het. Die Breedevallei se US-alumni-hub word dan ook met hierdie benadering in gedagte gevestig. Die hub beplan om ‘n fasiliteringsrol te speel wat die waardering, verbintenis, ondersteuning en bevordering van samewerking tussen alumni betref, ongeag waar hulle hul op hul persoonlike of loopbaanreis bevind.

Die doel van hierdie e-pos is om ‘n kernspan saam te stel wat bestaan uit (maar nie beperk is nie tot) ‘n skakelpersoon, hub kommunikasie, fondsinsameling, verteenwoordigers uit verskillende generasies, ‘n US-alumni-wynroete-verteenwoordiger, ‘n Vroue alumni-verteenwoordiger (SWAN), ‘n geleenthede-portefeulje en ander portefeuljes wat die span sou nodig ag vir interaksie, besprekingsonderwerpe, pogings tot betrokkenheid en samewerking in die Breedevallei en omgewing.

Meen jy jou insig, gretigheid om geleenthede te vind en jou kennis van jou omgewing en bedryf kan waardevol vir die vestiging van die hub wees? Is jy gretig om gemeenskappe te skep waar Maties weer met mekaar kan skakel en wil jy graag deel van die kernspan wees? Stuur dan gerus ‘n e-pos aan Tarina Nel by tarinanel@gmail.com teen Woensdag 1 Julie 2020.

Sodra die span gevestig is, volg daar later in 2020 ‘n feestelike ontmoet-en-groet-geleentheid, of verskeie kleiner geleenthede (onderworpe aan COVID-19-regulasies).

Hierdie skakeling beloof om nie net jou loopbaan te bevoordeel nie; maar ook om jou te herinner aan daardie “goeie tye”-ervaring, jou te help om ou verbintenisse op te spoor, en jou deur mede-Maties te laat inspireer of by hulle te leer. Dit bied ook die kans om geleenthede vir Maties oor verskeie generasies heen te skep.

Julle sal nog veel van my leer, maar vir nou, is ek ‘n trotse Matie-alumna. Ek is baie gretig om betrokke te raak – saam met jou. Kom ons kry hierdie hub aan die gang!

Eenmaal ‘n Matie, altyd ‘n Matie, njalo yi Matie!

More articles

Heemstede: 2021 Reünie

Stap saam met prof Thuli Madonsela om ʼn einde te maak aan studenteskuld

Art Allies

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter