Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English

#Move4Food: Dankie vir jou deelname aan die Kaapstad Fietstoer

Beste Matie

Baie dankie vir jou deelname aan die Kaapstad Fietstoer ten bate van die # Move4Food-veldtog vir Maties.

Ons is oorweldig deur elkeen se entoesiasme en ondersteuning aan ons studente van die Universiteit Stellenbosch. As ‘n mede-Matie kon ek nie meer trots wees op ons gesamentlike prestasie nie.

Aan die einde van die wedloop is byna R44 753 reeds op GivenGain ingesamel, terwyl ander regstreekse skenkings aan die Universiteit nog verwerk is. Baie dankie vir jou bydrae. Ons beskou jou as ‘n waardevolle lid van ons gemeenskap.

Dit was wonderlik om by die Universiteit se gasvryheidstent te ontmoet en ná die wedloop stories uit te ruil. Dankie dat jy bygedra het tot die fantastiese Matie-gees op die dag. En dankie aan diegene wat ‘n hele ent moes reis om daar te kon wees.

Ons hoop om die Fietsrytoer voortaan ‘n jaarlikse gebeurtenis op die Maties-alumni-betrokkenheidskalender te maak, en daarom vra ons dat jy asseblief 7 Maart 2021 dagboek vir die volgende Kaapstad Fietstoer.

Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!

Jou vriend in fondswerwing

Siya
Siyabonga Ndlovu
Koördineerder: Eweknie-fondswerwing
Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge

More articles

Dankie vir jou donasie aan Huis ten Bosch

Covid-19: US-navorsers verander ou brood in handreiniger

Tye van verandering

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter