Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English

Hombré: 2021 Reünie

Dit is reeds meer as 20 jaar sedert Hombré sy deure gesluit het en ons dink dit is hoog tyd dat ons ‘n  lekker Hombré-samekoms aanbied. In Maart 2020 het die eerstejaarsgroep van 1980 ‘n klein byeenkoms gehou en toe net daar en dan besluit dat ‘n groter geleentheid vir alle Hombré -alumni ‘n realiteit moet word. Sluit asseblief by ons aan op Vrydag, 24 September en Saterdag, 25 September 2021.

Hierdie reünie val saam met die Universiteit se jaarlikse Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni wat vanaf Donderdag 23 September tot Saterdag 25 September plaasvind. Dit beteken dat jy oorgenoeg geleenthede gaan hê om tyd met mede-Maties deur te bring en ook te netwerk, net hier in Matieland.

Ons vra ook een vrywilliger uit elke eerstejaarsgroep om ons te help om jou jaargroep te aktiveer. Stuur jou naam aan Ferdi van Dyk by dfvandyk@sun.ac.za as jy bereid is om te help.

Uitnodigings met verdere besonderhede sal volg, maar teken asseblief hierdie datums in jou dagboek aan. Besoek ook www.matiesalumni.com en ons sosiale media kanale om op hoogte te bly.

  • Stuur gerus stories, herinneringe en foto’s van jou tyd in Hombré na alumni@sun.ac.za.

Ons wil jou graag daar sien!

Klik hier om jou kontak asook intekening inligting te bestuur.

More articles

Verbind deur kuns

Dankie vir jou donasie aan Huis ten Bosch

COVID-19: Alumni-geleenthede in Europa gekanselleer

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter