Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English

Heemstede: 2021 Reünie

Op Vrydag 24 September 2021 vier jou koshuis sy 55ste bestaansjaar en jy word uitgenooi. Hierdie viering val saam met die Universiteit se jaarlikse Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni wat vanaf Donderdag 23 September tot Saterdag 25 September plaasvind. Dit beteken dat jy oorgenoeg geleenthede gaan hê om tyd met mede-Maties deur te bring en ook te netwerk, net hier in Matieland.

Uitnodigings met verdere besonderhede sal volg, maar teken gerus hierdie datums in jou dagboek aan. Besoek ook gereeld die geleenthede-afdeling by www.matiesalumni.com en ons sosiale media kanale om op hoogte te bly.

Ons wil jou graag daar sien!

  • Indien jy enige vrae of idees het of graag betrokke wil raak, kontak asseblief ons HK vir Alumni-betrekkinge, Zanne Cronjé by 21626235@sun.ac.za.

Klik hier om jou kontak asook intekening inligting te bestuur.

More articles

Relaxation and rejuvenation of the soul

Ontspanning en verfrissing van die siel

Russel Botman-beursfonds ‘skep geleenthede vir volgende generasie’

Heemstede: 2021 Reünie

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook
Linkedin
Instagram
Twitter