Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
Menu
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
Menu
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Tuis
  • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Helpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
  • Alumni
  • Geleenthede
  • Vrywilligheid
  • Skenk
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English

Eendrag: 2021 Reünie

Ons doen ‘n beroep op al ons mede-broers om saam met ons Eendrag se 60ste verjaardag op Vrydag 24 September 2021 te vier! Berei jouself voor vir legendariese Teekan-gesprekke, old school quaddies en geselsies in die kroeg.

Hierdie viering val saam met die Universiteit se jaarlikse Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni wat vanaf Donderdag 23 September tot Saterdag 25 September plaasvind. Dit beteken dat jy oorgenoeg geleenthede gaan hê om tyd met mede-Maties deur te bring en ook te netwerk, net hier in Matieland.

Uitnodigings met verdere besonderhede sal volg, maar teken hierdie datums in jou dagboek aan. Besoek ook www.matiesalumni.com en ons sosiale media kanale om op hoogte te bly.

Ons wil jou graag daar sien!

  • Indien jy enige vrae of idees het of graag betrokke wil raak, kontak vir JT Cronje ons HK vir Alumni-betrekkinge by 21570566@sun.ac.za.

Klik hier om jou kontak asook intekening inligting te bestuur.

More articles

Relaxation and rejuvenation of the soul

Ontspanning en verfrissing van die siel

Innovasie is die hoeksteun

Rapport redakteur spreker by jaarlikse Konvokasievergadering

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Media
  • Kontak
  • English
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • Action4Inclusion
    • Dankie
  • Alumni
  • Geleenthede
    • Toyota SU Woordfees
  • Vrywilligheid
  • Skenk

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter